Monday 28 April 2014

Rugbywedstryd! Matrieks teen die St.9's

Nou ja....na al die gespook en gespartel het die St.9's gewen....seker maar die ouderdom!!











Saturday 12 April 2014

Malopo Matriektoer

Party van ons lyk olik! 




As julle kan onthou het 'n klompie van ons voedselvergiftiging opgedoen  van die vleispasteie!










Saturday 5 April 2014

Reunie 1974 20 September 2014 by die skool

REGISTERKLASSE